Die Uile van Kranskop

Die Uile van Kranskop
作者: Cor Dirks
出版社:Protea Boekhuis
頁數(shù):164
ISBN:9781869194345
0家庭擁有
0條書評筆記
在小花生App為孩子
建立免費(fèi)電子書房
寫書評

圖書介紹

Uiters geheim. Wys vir niemand nie.

Dit staan op 'n raaiselagtige brief wat Hennie Pretorius in die Wiskundeklas ontvang. Die brief is onderteken deur Die Groot Uil en Hennie moet hom tweede pouse by die bome agter die skietbaan ontmoet. Wie is Die Groot Uil en waarom moet Hennie hom ontmoet? Dit is nie net Hennie wat so 'n vreemde boodskap van Die Groot Uil kry nie. Ook drie ander graad 9's - Berrie du Toit, Vaatjie Botha en Jorsie Neethling - kry soortgelyke opdragte. Gou is dit duidelik dat Die Groot Uil niemand anders is nie as Philip Senekal, wat sy vier Kranskopse vriende bymekaargeroep het vir die begin van 'n hele reeks onvergeetlike avonture. Hulle sal voortaan as die Uile bekend staan en hulle sal daarvoor sorg dat die diewe gevang word en boelies les opsê ...

Maar sal alles vir hierdie vyf Uile ewe glad verloop? Wat gebeur as hulle onderverdenking kom, en as Philip se suster skielik spoorloos verdwyn?
還沒有花友書評,開始